
Loading Map....
Date/Time
Date(s) - 31/05/2019
3:00 pm - 8:00 pm
Location
NG Fichardtpark Gemeente
Categories
Winter Karnaval Familie Mark
NG Fichardtpark Gemeente se Winter Karnaval Familie Mark vind op Vrydag 31 Mei 2019 vanaf 16:30 plaas.
16 Altona Singel in Fichardtpark.
Daar is gevriesde geregte, Kerrie en rys, Sosaties, Basaar poeding, Speeltjies en nog baie meer!
Moeders julle hoef nie daardie aand kos te maak nie, julle kan sommer van vroeg af hier kom aandete koop teen baie bekostigbare pryse.
Winter Karnaval Familie Mark
Toegang: Gratis