Loading Map....
Date/Time
Date(s) - 26/09/2026
10:00 am - 1:00 pm
Location
NG Kerk Wilgehof
Categories
Kom en geniet ‘n “Sielskos, Persoonlik en van naby Oggend” saam met die gewilde Hannes van Wyk
Saterdag, 26 September 2026
10h00
Wilgehof Gemeente, Jan Rabiestraat, Wilgehof
Beperkte aantal kaartjies beskikbaar teen R 250.00 per persoon, wat verversings insluit
Tafels is onbespreek
Besprekings : André, 0720100434 OF
WhatsApp Anton, 0837600609.